Die Noodkreet
Mayday - die noodkreet van ons generasie.
As 'n gemeente hoor ons die noodkreet van
jong mense in Pretoria en roep uit na God. Ons wil 'n omgewing skep waar ons nader aan God kan kom, meer van sy woord kan leer en ook in community kan leef met Sy mense.
As 'n kerk leef ons VRYGESPREEK deur dit wat
Jesus vir ons gedoen het. Ons leef saam in
COMMUNITY en op SENDING. Mayday Menlo is
SKRIF GETROU en leef GEESVERVULD.
Episodes

4 days ago
4 days ago
53 min
Van singel wees tot trou — ons gaan voort met ons 3-week reeks oor verhoudings, liefde, singelheid en alles tussenin.
In Deel 2 gesels ons oor dating — hoe lyk dit om doelgerig te date, wat is belangrik wanneer jy iemand leer ken, en hoe hou ons God in die middel van ons verhoudings?
Kom leer saam hoe om verhoudings te bou wat nie net op gevoelens gebaseer is nie, maar op God se waarheid en Sy plan.

Sep 3, 2026
Sep 3, 2026
40 min
Van singel wees tot trou — ’n 3-week reeks oor verhoudings, liefde, singelheid en alles tussenin.
In hierdie eerste episode gesels ons oor singleness — hoe om hierdie seisoen te verstaan, te geniet en doelgerig deur te leef. Ons kyk na wat die Bybel sê oor singel wees en hoe ons God kan vertrou met ons verhoudings en ons toekoms.

Aug 21, 2026

Aug 14, 2026

Aug 7, 2026

Jul 31, 2026

Jul 17, 2026

Jul 10, 2026

Jul 3, 2026

Jun 26, 2026



