Die Noodkreet
Mayday - die noodkreet van ons generasie.
As 'n gemeente hoor ons die noodkreet van
jong mense in Pretoria en roep uit na God. Ons wil 'n omgewing skep waar ons nader aan God kan kom, meer van sy woord kan leer en ook in community kan leef met Sy mense.
As 'n kerk leef ons VRYGESPREEK deur dit wat
Jesus vir ons gedoen het. Ons leef saam in
COMMUNITY en op SENDING. Mayday Menlo is
SKRIF GETROU en leef GEESVERVULD.
Episodes

Jun 19, 2026

Jun 14, 2026

Jun 5, 2026
Jun 5, 2026
40 min
Is jou geloof 'n produk wat jy verbruik vir jou eie gemoedsrus, of is dit 'n krag wat jou
dryf na mense wat God nog nie ken nie?

May 29, 2026
May 29, 2026
42 min
In die pinkster tyd het Bruce Wesley van Texas om die boodskap met ons te deel. Sonder God lyk areas van ons lewe soos droe bene- sonder hoop, sonder lewe en sonder rigting.

May 22, 2026

May 18, 2026

Apr 24, 2026

Apr 17, 2026

Apr 3, 2026

Mar 27, 2026



